Tuisblad

Jukskeipark oord is geleë langs die Valsch rivier  wat deur die dorp Kroonstad vloei.  Kroonstad is ongeveer 230 kilometer Suid van Johannesburg/Pretoria en 209 kilometer Noord van Bloemfontein en is langs die N1 geleë.

Sedert 1953 word die SA Jukskei Kampioenskap jaarliks te Jukskeipark, Kroonstad aangebied.  (Kliek HIER as u meer oor die geskiedenis van Jukskei as ‘n sport te wete wil kom).  Jukskeipark het bekendheid verwerf vir groeps- en familie byeenkomste vanweë sy uiters lae tariewe en sentrale ligging.  Jukskeipark, wat ‘n private maatskappy is, het  skoon en netjiese chalets  en die konferensiesaal, restaurant en kroeg op versoek beskikbaar, swembad beskikbaar vir oord gangers.  Kampeerplekke met krag is ook beskikbaar.  Troeteldiere word toegelaat indien aan ‘n leiband.

Kompeterende pryse maak van Jukskeipark ‘n gewilde oornag/naweek verblyfplek.

Jukskeipark bied verblyf in Kroonstad.

Jukskeipark  resort is situated along the Valsch river which flows through the town of Kroonstad.  Kroonstad is approximately 230 kilometers south of Johannesburg/Pretoria and 209 kilometers north of Bloemfontein and is situated along the N1. 

Since 1953, the SA Jukskei Championship are held at Jukskei Park, Kroonstad annually.  Jukskei Park is well known for group and family gatherings because of its extremely low rates and central location.  Jukskei Park, a private company, offers clean and neat chalets and a conference hall, restaurant and bar on requested, swimming pool  availble to resort guests.  Camping sites with electricity are also available.  Pets are allowed if on a leash. 

It’s highly competitive pricing makes Jukskeipark a popular overnight/weekend whereabouts.

Jukskeipark offers accommodation in Kroonstad.