Meer Oor Ons

Jukskeipark is geleë op die noordelike oewer van die Valsch rivier in Kroonstad.  Dit is ‘n stop vir baie toeriste en is baie gewild vir groepe – familie byeenkomste, reunies, ens.

  • Jukskeipark is geleë in die dorp, baie naby aan die N1 en die groot winkelsentrums is naby.
  • Daar is 20 chalets wat ongeveer 200 persone kan akkommodeer.  Daar is ook 9 kamers wat elk 5-6 persone kan huisves en ‘n afsonderlike eenheid waar die kombuis is.
  • Daar is 11 kampeerplekke langs die rivier, elk met sy eie elektriese aansluitingspunt (standaard drie punt).
  • Die kamers en die kampeerplekke deel ‘n ablusieblok wat bestaan uit badkamers, storte en toilette.
  • Jukskeipark huisves ook die Jukskei museum.
  • Jukskeipark bied verblyf in Kroonstad

Jukskei Park is situated on the Northern bank of the Valsch river in Kroonstad.  It is a stop over for many tourists and very popular for groups – family gatherings , reunions etc.

  • Jukskei Park is situated in town, very close to the N1 and the major shopping centres are nearby.
  • There are 20 chalets which can accommodate approximately 200 persons. There are also 9 rooms which can accommodate 5-6 persons each and a seperate unit where the kitchen is.
  • There are 11 camping sites next to the river, each with it’s own electrical connection point (standard three point).
  • The camping sites and the rooms share an ablution block which comprises of bathrooms, showers and toilets.
  • Jukskei Park also accommodates the Jukskei Museum.
  • Jukseipark offers accommodation in Kroonstad